Thu
Thu
Thu
Thu

Prince Albert, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Leeu Gamka, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Klaarstroom, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Thursday°C

Important numbers

Police023 541 8000
Ambulance10177
Fire084 279 6430
Traffic023 541 1320
Refuse023 541 1320
Electricity023 541 1320
Hospital023 5411300
Thusong023 541 426
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Prince Albert, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Leeu Gamka, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Klaarstroom, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 023 541 8000
Ambulance 10177
Fire 084 279 6430
Traffic 023 541 1320
Refuse 023 541 1320
Electricity 023 541 1320
Hospital 023 5411300
Thusong 023 541 426

BETREKKING: Senior Rekenmeester

Closing Date: 14 December 2020
Salary: 

Skriftelike aansoeke op die voorgeskrewe aansoekvorm word hiermee ingewag van persone wat oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik vir aanstelling as SENIOR REKENMEESTER.

MINIMUM VEREISTES:

  • Baccalaureus Graad met Rekeningkunde of minstens 15 jaar ondervinding in ‘n rekenkundige veld.
  • Kennis van mSCOA
  • Kennis van Phoenix of Vesta stelsel
  • Kode B Bestuurderslisensie

POSPROFIEL:
Verantwoordelik vir die volle rekeningkundige funksies van die Munisipaliteit wat insluit:

  • Maandelikse/kwartaallikse/halfjaarlikse finansiële rapportering volgens GRAP-formaat,
  • Begroting, bateregister en finansiële state in terme van, en volgens die toepaslike wetgewing
  • Implementering van MSCOA.

SALARIS: R50 000.00 per maand. (Alles insluitend)

DIENSTYDPERK: 3 maande kontrak posisie

SLUITINGSDATUM: MAANDAG, 14 DESEMBER 2020

Aansoeke in CV-formaat, vergesel van oorspronklik, gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument moet gerig word aan

DEBBY MOONEYS, MENSLIKE HULPBRONNE AFDELING, Privaatsak X53, Prince Albert, 6930 voor of op MAANDAG, 14 DESEMBER 2020.
Navrae kan gerig word aan DEBBY MOONEYS by Tel. 023-5411 036 / 023 5411 014, of e-pos: debbiem@pamun.gov.za

Die Munisipaliteit Prince Albert is ‘n gelyke indiensneming-werkgewer en moedig gestremdes, persone uit voorheen benadeelde groepe en veral vroue applikante aan om aansoek te doen. Die Munisipaliteit behou die reg om geen aanstelling te maak nie. Gunswerwing sal ‘n kandidaat diskwalifiseer.
Indien u nie binne 30 dae na die sluitingsdatum van die Munisipaliteit ‘n skrywe rakende die aansoek ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Vacancy - Senior Accountant (Prince Albert Municipality) (158.66KB) Last published 02 December 2020